Skip to main content

Petrus Sitho, die man wat die land platstap uit protes teen plaasmoorde, is vandag op die pad tussen Warden en Villiers.

Lesers van Die Waarheid wat hom in sy veldtog wil steun, is welkom om hom op die roete te nader.

“Ek glo nie die staat neem plaasmoorde ernstig op nie. Dis tyd dat hulle iets daaraan begin doen,” het hy al voorheen aan Die Waarheid gesê.

Sitho is die afgelope paar jaar ‘n aktiewe kampvegter in die stryd teen plaasaanvalle en was onder meer in Senekal en Roedtan by aksies betrokke.

Leave a Reply

error: Content is protected !!