Skip to main content

Hier volg die geprojekteerde brandstof-prysaanpassings vir Desember:

Petrol 93/95: verhoging van 55 sent per liter
Diesel 0,05%: afname van 124 sent per liter
Diesel 0,005%: afname van 118 sent per liter
Paraffien: afname van 23 sent per liter

Leave a Reply