Skip to main content

Vandag sal 288 golfspelers die pragtige bane te Serengeti Golf and Wildlife Estate in Kempton Park aandurf met een ding in gemeen: om CHOC Childhood Cancer Foundation South Africa te ondersteun tydens ‘n fondsinsameling-projek.

Die Waarheid Radio en Die Waarheid Media is die hoofborge vir hierdie geleentheid.

Leave a Reply