Skip to main content

Die Federasie van Vakbonde van Suid-Afrika (Fedusa) eis dat 27 Desember vanjaar tot ‘n betaalde openbare vakansiedag verklaar moet word, aangesien Kersfees op ‘n Sondag val. Dit kan daartoe lei dat werkgewers vir tot drie dae se arbeid moet betaal sonder dat enige werk gedoen is. Indien dit nie as ‘n vakansiedag verklaar word nie, sal werkende Suid-Afrikaners net 11 uit die 12 betaalde openbare vakansiedae kan geniet.

Leave a Reply