Skip to main content

Rafael Nadal het ‘n skokkende nederlaag teen die Amerikaanse mededinger Tommy Paul beleef toe die Spanjaard gister tydens die ATP Paris Masters 1000 in die tweede rondte uitgeval het.

Nadal het met 6-3 6-7 (4-7) 1-6 verloor teen Paul, wat die oorwinning as “waarskynlik die beste” van sy loopbaan beskryf het.

Leave a Reply