Skip to main content

Afrikaans sal erken word as ‘n inheemse taal. Dis nou maar wors.

Dr. Blade Nzimande, die minister van hoër onderrig, wetenskap en innovasie, het die onderneming gegee dat Afrikaans, asook die Koi- en San-tale, se erkenning as inheemse tale in die Staatskoerant gepubliseer sal word.

Nzimande was deurentyd onder druk nadat hy Afrikaans as deel van die land se amptelike tale wou misken. Volgens hom is Afrikaans ‘n ‘uitheemse taal’.

Leave a Reply