Skip to main content

Alhoewel dit te wagte was, is die aankondiging van die dood vanoggend van ‘n welbekende geliefde veteraan TV- en radiopersoonlikheid steeds hartseer.

Jeremy Mansfield is deur die loop van die vroeë oggendure in sy slaap oorlede. Nadat hy vir lank met leukemie gesukkel het, is lewerkanker in Januarie by hom gediagnoseer. Hy is as terminal siek verklaar in Augustus en al wat dokters kon doen was om hom gemaklik en pynvry te hou totdat hy sterf.

Mansfield was bekend op Highveld Stereo, Radio 702 asook Hot 91.9.

Leave a Reply