Skip to main content

So maak Die Waarheid Rhodesfield in Kempton Park ‘n skoner en veiliger omgewing.
Terselfdertyd gee ons dié wat swaar kry en huisloos is nuwe hoop!
“Ons kry soveel waardering en dankbaarheid van die bure en besighede in die omgewing,” sê André Cronjé, wat aan die spits van die projek staan.

“In die komende dae gaan ons vertel van een van die boemelaars se lewe en die verandering sedert ons hom die werk aangebied het. Hou die spasie dop! Hierdie is net die begin.”

Leave a Reply