Skip to main content

Beurtkrag word vandag (Vrydag) tussen 05:00 – 16:00 na fase 2 verlaag. Na verwagting sal fase 2 en fase 1 beurtkrag gedurende die naweek geïmplementeer word.

Intussen is die noodopwekkings-dieselreserwes amper uitgeput. Dìt, tesame met volgehoue ​​hoë vlakke van opwekkingseenhede wat onklaar raak, dra by tot die voortgesette opwekkingskapasiteitstekorte landwyd.

Eskom sal ‘n verdere opdatering bekend maak sodra enige beduidende veranderinge plaasvind.

Sedert Dinsdagaand moes die Eskom-spanne ‘n opwekkingseenheid elk by die Duvha-, Kendal- en Medupi-kragstasies vir instandhouding afskakel .

Leave a Reply