Skip to main content

Aitsa, kyk hoe mooi! Party goed is net te belangrik om in die hande van die owerhede te los. Werkers onder leiding van André Cronjé van Die Waarheid Media en Forever Diamonds and Gold maak vuil, verwaarloosde sypaadjies in die Rhodesfield-omgewing skoon en plant plante om die omgewing te verfraai. Die projek sorg terselfdertyd vir werkskepping en ook dat ‘n paar mense wat swaarkry ‘n warm bord gesonde kos asook ‘n daaglikse loon kry.

Leave a Reply