Skip to main content

Nadat Transnet ‘n driejaar-loonooreenkoms met die United National Transport Union (Untu) bereik het ná ‘n staking van byna twee weke, sal die werkgewers nou daarop fokus om alle agterstande met betrekking tot sy spoor- en hawestelsels op te vang.

Die loonooreenkoms sluit ‘n 6%-verhoging in, in jaar een, ‘n 5.5%-verhoging in jaar twee en ‘n 6%-verhoging in jaar drie.

Lede van Satawu – die ander vakbond in Transnet – eis steeds ’n verhoging van minstens 12% vir sy lede. Volgens Satawu is die Untu-ooreenkoms “verraad” teenoor die werkers.

Leave a Reply