Skip to main content

Suid-Afrikaners kan hulle binnekort staal vir stygings in brandstofpryse.

Data toon dat die petrolpryse in November met 48 sent per liter kan styg. Intussen word ‘n veel groter prysverhoging vir diesel voorspel met ‘n moontlike toename van R1,57 per liter.

Die verwagte veranderinge is as volg:

Petrol 93: verhoging van 48 sent per liter;
Petrol 95: verhoging van 38 sent per liter;
Diesel 0,05%: verhoging van 154 sent per liter;
Diesel 0,005%: verhoging van 157 sent per liter;
Paraffien: verhoging van 57 sent per liter.

Leave a Reply