Skip to main content

Brent ru-olie het in September van $105 per vat tot $94 per vat gedaal, maar dit het nie verligting vir dieselverbruikers in Suid-Afrika gebring nie. Petrolpryse het wel effe gedaal.

Data verskaf deur die Sentrale Energiefonds dui egter op verdere brandstofprys-lyding vir dieselvoertuigeienaars in November. Hierdie data toon dat diesel onderverhaal is met R1,40 – R1,42 per liter in Oktober.

Wees dus voorbereid vir ‘n stewige verhoging…

Leave a Reply