Skip to main content

United National Transport Union (Untu) en die South African Transport and Allied Workers Union (Satawu), beide groot vakbonde, het by groot hawens regoor die land begin staak. Mynbou- en landboubesigheidsliggame waarsku teen miljarde se verliese wat gaan volg as die staking, wat in- en uitvoere ontwrig, voortgaan. Die vakbonde het ‘n hersiene 4%-loonverhogingsaanbod van Transnet verwerp.

Leave a Reply