Skip to main content

Die opwindende jong Protea-speler Marco Jansen se dienste is vir Suid-Afrika se 15-tal vir T20-Wêreldbekertoernooi in Australië ingeroep.

Die 22-jarige Jansen vervang die beseerde Dwaine Pretorius, wat sy duim tydens die onlangse T20 Internasionale reeks teen Indië gebreek het.

Leave a Reply