Skip to main content

Dieselfde regters wat president Cyril Ramaphosa se besluit om Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer, te skors ongeldig verklaar het, het nou haar aansoek om onmiddelik na haar pos terug te keer, van die hand gewys.  Hulle het bevind dat daardie besluit slegs deur die Konstitusionele Hof gemaak kan word.

Leave a Reply