Skip to main content

Buckingham-paleis het aangekondig dat president Cyril Ramaphosa volgende maand ‘n staatsbesoek aan Brittanje gaan onderneem. Hy sal die eerste buitelandse leier wees wat Brittanje amptelik besoek sedert koning Charles verlede maand sy oorlede ma, koningin Elizabeth, opgevolg het.

Ramaphosa en sy vrou, Tshepo Motsepe, het ‘n uitnodiging van die nuwe Britse monarg vir die staatsbesoek van 22-24 November aanvaar, het die paleis gesê.

Leave a Reply