Skip to main content

Christiaan Hendrik van Staden, ‘n entrepreneur van Nylstroom, het vanoggend die R100 000-prysgeld gewen as die voorste werwer van nuwe vennote in ‘n kompetisie wat deur Forever Diamonds and Gold aangebied is. Die 22-jarige Van Staden het 94 nuwe vennote vir die maatskappy gewerf.

 

Leave a Reply