Skip to main content

Misdaad neem geweldig toe gedurende beurtkrag. Misdadigers sorg glo selfs dat hulle die beurtkragskedule het.

Só vertel André van Rooy van “The Conifers” in Eersterivier aan Die Waarheid. “’n Vriend het vir my vertel toe hy Saterdagoggend opstaan, staan sy kar op bakstene.

”Al vier sy splinternuwe wiele wat hy skaars ‘n week gelede gekoop het, is tydens beurtkrag gesteel.”

Leave a Reply