Skip to main content

‘n Brand het vanoggend by Hoërskool Garies in die Noord-Kaap uitgebreek. Die plaaslike munisipaliteit het die hulp van Springbok en Vredendal se brandweerdienste ingeroep om hulp te verleen.

In hierdie stadium is daar nog nie sekerheid wat die brand veroorsaak het nie.

Leave a Reply