Skip to main content

Mosambiekse militante het hul bedrywighede suid van Cabo Delgado na die Nampula-provinsie uitgebrei. In die Erati en Memba distrikte is verskeie mense, wat ‘n Italiaanse non insluit, vermoor.

Terreuraanvalle wat vyf jaar gelede in die buurland begin het, het meegebring dat meer as 800 000 mense reeds ontheem is. Dis ondanks die militêre steun wat Mosambiek ontvang van troepe wat deur buurlande daarheen gestuur is.

Leave a Reply