Skip to main content

Inwoners van die myndorp Jagersfontein in die Vrystaat word ontruim nadat die myndam se walle vanoggend gebars het, wat verskeie oorstromings in dele van die dorp veroorsaak het.

Die brandbestrydingsgroep Firefighters South Africa het bekend gemaak dat verskeie huise in die nabygeleë Charlesville-woongebied reeds ineengestort het.

Die hoofpad wat na die dorp lei, is ook oorstroom.

Leave a Reply