Skip to main content

Nadat Transnet ingestem het om alle huidige regsgeskille met ’n Chinese vervaardiger op te los, kan ‘n multimiljardrand-wurggreep op die ekonomie binnekort iets van die verlede wees.

Hierdie geskille het te doen met die verskaffing van onderdele vir Suid-Afrika se lokomotiewe.

Portia Derby, Transnet se uitvoerende hoof, het vandeesweek met die China Railway Rolling Stock Corporation (CRRC) vergader om die saak op te los.

Volgens Derby is ‘n beginselooreenkoms daartydens bereik.

Leave a Reply