Skip to main content

Met ons Grootste Afrikaanse Dig- en Skryfkompetisies wat nou by die halfpadmerk is, lyk die Top 10 in elkeen van ons afdelings as volg:

Skryf Jou Storie: Beginners

  1. Adele Snyders Els
  2. Charles Fryer
  3. Kobus Brits
  4. Lynne (Shaw) Lewis
  5. Elmarie Louw
  6. Dewald De Coning
  7. Cobus Kruger
  8. Marlene Muller
  9. Estelle Toerien
  10. Susan Tiervlei

Skryf Jou Storie: Begaafdes

  1. Ronél le Roux
  2. Katie du Preez
  3. Ellen Fritz
  4. Rialda Zeelie
  5. Suzanne Volschenk-Walsh
  6. Rosalee Meyer
  7. Will Mostert
  8. Sybie Kleynhans
  9. Elmyn Roux
  10. Riki Malan

Diggroep: Beginners

  1. Peet Wessels
  2. Ronél le Roux
  3. Anna Ahlschlager
  4. Nicola Hattingh
  5. Linda Brink
  6. Rinxi Yzel (Reneé)
  7. Suzanne Volschenk-Walsch
  8. Ronél Duvenhage
  9. Sheugnet Jones
  10. Elmarie Schreuder Louw

Diggroep: Begaafdes

  1. Retha van Deventer
  2. Rialda Zeelie
  3. Paul Kloppers
  4. Ellen Fritz
  5. Katie du Preez
  6. Stephan Uys
  7. Werner Wehmeyer
  8. Etna Wepener
  9. Rosalee Meyer
  10. Elmyn Roux

Sluit gerus vandag nog aan by ons groepe Skryf Jou Storie en Diggroep vir Beginners en Begaafdes om die kompetisie te volg en ons wonderlike skrywers en digters se pennevrug raak te lees.

Die skakels is hier:

https://bit.ly/3c7Rv4J

https://bit.ly/3RADddh

One Comment

Leave a Reply