Skip to main content

Die volgende mansatlete is gekies om Suid Afrika by die 2022 IAU se 100km Wêreldkampioenskappe te verteenwoordig.

Die kampioenskappe word op 27 Augustus 2022 in Berlyn, Duitsland gehou.

  1. Jonas Makhele – CGA
  2. Sibusiso Khubeka – KZNA
  3. Zukile Vellem – KZNA
  4. Craig Cynkin – KZNA
  5. Xolisa Tyali – CGA
  6. Bogelani Mkhwanazi – KZNA

Leave a Reply