Skip to main content

Meer lig is gewerp op die kwistige besteding van geld in die departement van menslike nedersettings, water en sanitasie in die tyd wat oudminister Lindiwe Sisulu in beheer was.

Die departement het tydens die ampstermyn van Sisulu R161 miljoen aan reisuitgawes, R60 miljoen aan vlugkaartjies en R35 000 aan blomme bestee. Sisulu is nou minster van toerisme.

Dit blyk uit die huidige minister van menslike nedersettings, Mmamoloko Kubayi, se antwoord op ‘n geskrewe parlementêre vraag van Emma Louise Powell, DA-LP, oor die departement se uitgawes tydens Sisulu se ampstermyn.

Leave a Reply