Skip to main content

Die vragbedryf het reeds meer as R300 miljoen ekonomiese se skade verduur weens die voortdurende sluiting van nasionale roetes.

Dit is Donderdag deur die Padvragvereniging aan die lig gebring, wat gesê het blokkades, wat Dinsdag begin het, het reeds ‘n uitwerking op besighede en die ekonomie gehad.

Ontevrede plaaslike vragmotorbestuurders het ‘n nasionale staking begin, hoofsaaklik teen die indiensneming van buitelandse burgers.

Leave a Reply

error: Content is protected !!