Skip to main content

Departement van Bosbou, Visserye en Omgewing ondersoek die bron van die stank wat die afgelope twee dae oor dele van Gauteng hang.

Die departement het kommer oor die sterk reuk uitgespreek en is besig om te bepaal of heersende wind- en weerstoestande daartoe bygedra het dat die stank oor ‘n lang afstand van ‘n ander provinsie af reis, nes die geval was toe ‘n soortgelyke voorval in 2021 aangemeld is.

Leave a Reply