Skip to main content

Comair se sakereddingspraktisyns het die howe genader om die lugdiens se sakeredding-aansoek na ‘n likwidasie-aansoek te verander. Comair, wat British Airways sowel as Kulula.com onder sy lisensie bestuur, het ‘n groot leemte in die lugreismark gelaat sedert hy sy deure op 1 Junie 2022 gesluit het, die hoop was om befondsers te lok.

Die praktisyns het alle krediteure in kennis gestel dat hulle nie meer glo daar is ‘n redelike vooruitsig dat die maatskappy gered kan word nie.

Leave a Reply