Skip to main content

Die Wêreldbank (WB) het sy global groeiprojeksie vir vanjaar van 4,1% tot 2,9% verlaag, en waarsku dat baie lande waarskynlik ‘n resessie in die gesig staar.

“Te midde van die oorlog in die Oekraïne, stygende inflasie en stygende rentekoerse, word verwag dat globale ekonomiese groei in 2022 sal daal,” lui gister se persverklaring.

“Verskeie jare van bogemiddelde inflasie en ondergemiddelde groei is nou waarskynlik, met potensieel destabiliserende gevolge vir lae- en middelinkomste-ekonomieë.”

Volgens die WB-president David Malpass, “sal resessie vir baie lande moeilik wees om te vermy.”

Leave a Reply