Skip to main content

Koeie word altyd gepla deur lastige vlieë.

Die Japanese het egter ná intensiewe eksperimente agtergekom dat koeie wat met sebra-agtige strepe geverf is, minder deur die klein pestilensies gepla word as koeie wat nie geverf is nie.

Die vlieë was ook net afgeskrik deur swart strepe. Blykbaar verwar dit die insekte omdat dit dien as ‘n bewegingskamoeflering wat met die vlieë se sig kan lol. Byna nes ‘n optusie illusie.

Ek wonder of dit op mense ook sal werk…

Leave a Reply

error: Content is protected !!