Skip to main content

Die Kabinet het die publikasie van die agtiende Wysigingswetsontwerp vir openbare kommentaar goedgekeur. Dit sal die weg baan vir Suid-Afrikaanse Gebaretaal om ‘n amptelike taal in die land te word. Die Wetsontwerp sal Artikel 6(1) van die 1996 Grondwet wysig wat die lande 11 amptelike tale geproklameer het – Sepedi, Sesotho, Setswana, siSwati, Tshivenda, Xitsonga, Engels, Afrikaans, isiNdebele, isiXhosa en isiZulu.

Leave a Reply