Skip to main content

Die Minister in die Presidensie, Mondli Gungubele, het bevestig dat die regering beraadslaag oor hoe om die las op burgers die beste te verlig, aangesien nóg brandstofverhogings op die horison is.

“Daar is ‘n spesiale oorweging om te kyk of die regering weer sal ingryp en verseker dat brandstofpryse redelik bly, aangesien dit ‘n saak is wat die hele land raak,” het Gungubele gesê.

Brandstofpryse gaan van 1 Junie af met tussen R2,27 en R2,36/liter vir petrol styg.

Leave a Reply