Data van die Sentrale Energiefonds dui op enorme brandstofprysverhogings vir diesel- en petrolvoertuigeienaars in Junie.
Die geskatte verhogings lyk soos volg:
Petrol 95: onderverhaling/verhoging van 198 sent per liter;
Petrol 93: onderverhaling/verhoging van 193 sent per liter;
Diesel 0,05%: onderverhaling/verhoging van 163 sent per liter;
Diesel 0,005%: onderverhaling/verhoging van 160 sent per liter;
Verligte paraffien: onderverhaling/verhoging van 215 sent per liter.