Skip to main content

Chinese waterherte is klein Asiatiese takbokke wat inheems is aan Korea en die Yangtze-rivier (Chang Jiang)-vallei in China.

Dit is die enigste soort takbokke waar die mannetjies nie horings het nie. In ruil vir hierdie nie-bestaande verdedigingsmeganisme het hulle lang, geboë, skerp slagtande van sowat 5cm wat by hul bekke uitsteek.

(Foto: Reddit)

’n Pasgebore Chinese waterhert is so klein dat dit mooi in twee handpalms pas.

Agge moeder!

Leave a Reply