Skip to main content

Vier mense het vanoggend geringe tot matige beserings opgedoen ná ‘n motorvoertuigongeluk in Brackenhurst, Alberton.

Al vier die insittendes is buite die voertuig gevind toe ER24-paramedici kort na 06:30 by die toneel opgedaag het.

ER24 personeel het die pasiënte op die toneel behandel voordat hulle na die naaste hospitaal geneem is vir verdere mediese sorg.

Leave a Reply