Skip to main content

Volgens ondersoeke deur Sunday Vanguard, verwyn sowat 73 miljoen vate olie per jaar in Nigerië. Vandale en oliediewe kos  hierdie land jaarliks ongeveer $7,3 miljard.

Meeste lande streef daarna om hul daaglikse kwota olieproduksie te verbeter, maar die Federale Regering het aangekondig dat dit die uitvoerteiken vanaf 1,8 miljoen vate per dag na 1,6 miljoen vate per dag gaan aanpas.

Volgens Mele Kyari, ‘n bestuurder van die Nigerian National Petroleum Corporation (NNPC), steel oliediewe ongeveer 200 000 vate ruolie per dag, en het die land tussen 2016 en 2020 na raming $14,65 miljard aan inkomste hieroor verloor.

Leave a Reply

error: Content is protected !!