Kubermisdaad is besig om vinnig een van die maklikste maniere te raak vir misdadigers om kriminele aktiwiteite te pleeg.
Wees versigtig wanneer jy jou persoonlike inligting, soos jou naam, adres, telefoonnommer of finansiële inligting op die internet deel.
Maak seker dat webwerwe veilig is, byvoorbeeld wanneer jy aanlyn aankope doen, of wanneer jy sosiale netwerke gebruik.
Moet nooit antwoord op e-posse wat jou vra om jou inligting te verifieer of jou gebruiker-ID of wagwoord te bevestig nie.
Baie goeie nuuswaardige artikels, uitstekend !!!!