Skip to main content

Prairiehonde fasineer mense op verskeie gebiede. Nie net is hulle reuse knaagdiere nie, maar hul ondergrondse huise is met tonnels aan mekaar verbind, én hulle ‘soen’.

Dit wat mense waarneem as ‘n soen tussen die knaagdiere is eintlik ‘n manier om mekaar te groet. Hulle druk eintlik hulle voortande teen mekaar en sal selfs soms tong teen mekaar vryf.

Wanneer die diertjies vies is, borsel hul hulle stertjies met hul vingers en klap hul tande teenmekaar. Dit gebeur veral wanneer vreemdelinge hul grondgebied betree.

Leave a Reply