Ek het altyd gewonder hoe ‘n kakkerlak kan oorleef as sy kop nie meer aan sy lyf is nie. Die antwoord is eenvoudig: sy brein is nie in sy kop gehuisves nie, maar eerder binne-in sy liggaam. Sodra ‘n kakkerlak onthoof is, sal hy aanhou funksioneer, met ander woorde rondloop, aangaan asof niks fout is nie, maar dit sal uiteindelik van die honger sterf aangesien dit nie meer ‘n mond het om mee te eet nie.
Dit is nou baie interessant.
Daar is mense wat positiewe uit die negatiewe kan haal sonder om dit te wil doen. Seker maar min van hulle oor op die aarde. Dit kan ons prinsloo teorie noem