Skip to main content

Nokuthula Mabaso, ‘n leier in ‘n informele nedersettingsbeweging in Durban is die jongste slagoffer in ‘n reeks vermoedelike sluipmoorde op figure wat teen die staat gekant is op plaaslike en nasionale vlak.

“In politieke terme,” sê ‘n hoofartikel in New Frame, “is die stad nou nie anders as baie stede in Sentraal-Amerika nie. Politiek is gekriminaliseer en geweld net nog ‘n roetine. Om te staan vir selfs die mees beskeie eise, veral as jy ‘n verarmde persoon is , stel jy jou lewe in gevaar.”

Die hoofartikel skryf die stad se politieke krisis toe aan die regerende African National Congress, wat beskryf word as “sistemies vrot” en “sistemies gewelddadig.”

Leave a Reply