Skip to main content

As ons net ons teenstanders kon eet, soos wat die koningslang doen, sou die wêreld vir seker anders gelyk het.

Koningslange is so geoefen in die vang en eet van ander slange, selfs giftiges, dat hulle meeste bioloë verstom laat.

Hulle gryp vyande aan die bek sodat hulle nie self gepik kan word nie, en wurg dan die ander slang dood voordat hulle dit verorber. Hulle het ook ‘n immuniteit teen ratelslanggif ontwikkel, wat dié adders een van hul gunsteling voedselbronne maak.

Leave a Reply

error: Content is protected !!