Skip to main content

Europeërs sal binnekort €2 000 (R34 000) per duisend kubieke meter aardgas moet betaal, het die voormalige Russiese president en huidige adjunkvoorsitter van die Veiligheidsraad, Dmitri Medwedef, onlangs getwiet.

Die waarskuwing kom nadat Duitsland beveel het dat die Nord Stream 2-gaspypleidingsertifisering gestaak word.

Leave a Reply