Skip to main content

Thabiso Bester, ook bekend as die Facebook-verkragter omdat hy vroue op dié platform gekies het as slagoffers, is dood gevind in sy sel by die Mangaung-gevangenis.

Bester is in 2012 skuldig bevind aan die moord op Nomfundo Tyhulu, 23. Hy het haar in 2011 by ‘n gastehuis in Kaapstad vermoor.

Bester was besig om 50 jaar uit te dien vir die verkragting en roof van twee modelle ten tyde van sy skuldigbevinding aan moord.

 

Leave a Reply