Skip to main content

‘n Seun van Ha-Gelebe, buite Thohoyandou in Limpopo, wat volgens rekords in Maart 2022 oorlede is, is ná sy begrafnis in Gauteng opgemerk.

Ná die bewering dat hy lewendig gesien is, is daar ondersoek ingestel en sy graf is daarna oopgegrawe.  ‘n Pop was in die kis gevind.

Die saak word deur die polisie ondersoek.

 

 

Leave a Reply