Skip to main content

Volgens die nuwe nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het Suid-Afrika dubbel sy polisiemag nodig om misdaad te kan beheer.

Masemola sê daar is sowat 10 000 nuwe beamptes in opleiding en sal binnekort ontplooi word.

“In ‘n ideale situasie het ons tans 182 000 polisielede wat amptenare insluit wat agter ‘n rekenaar sit. As ons van regte polisie praat, het ons ongeveer 150 000,” het hy gesê.

“Dit sal ideal wees as ons daardie getal verdubbel tot 300 000 want dan sal ons die misdaad wat in die land is, kan aanspreek.

Leave a Reply

error: Content is protected !!