Skip to main content

’n Egpaar het die polisie vir byna ’n jaar ontduik nadat hulle glo die KwaZulu-Natalse Blinde- en Dowesvereniging uit R12 miljoen bedrieg het.

Ayish Rambally en Ruvanya Ramiah word aangekla van altesaam 432 aanklagte van geldwassery, bedrog en diefstal.

Die paartjie het gister in die Durbanse Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof verskyn vir ‘n amptelike borgtogaansoek nadat hulle op 14 April gearresteer is.

Leave a Reply