Skip to main content

Na die verwoestende vloede in KwaZulu Natal, waarin 435 mense hul lewens verloor het, is toeganklikheid tot 72 skole ‘n reuse probleem.
Om met hierdie probleem te help gaan die departement van basiese onderwys 98 mobiele klaskamers beskikbaar stel sodat die kinders weer kan terugkeer klasse toe.

Leave a Reply