Skip to main content

Het jy ‘n nuusneus wat jy in ‘n koerant-nuuskantoor geslyp het?
Dan kan jy ‘n lekker paar randjies met jou ervaring verdien. Die Waarheid is op soek na vryskutte regoor die land wat harde nuus- en “human interest”-stories vir ons kan uitsnuffel.
As jy belangstel, WhatsApp Dirk Lotriet by 0614079200.

Leave a Reply