Skip to main content

Sowat R1 triljoen rand: die beraamde koste om vloedskade aan KwaZulu-Natalse paaie, geboue en ander infrastruktuur reg te maak, maar die mening is dat dit steeds verby dié bedrag kan styg.

Premier Sihle Zikalala het hierdie nuus tydens ‘n media-inligtingsessie in Durban onthul.

 

Leave a Reply